Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Library

R105,59

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: n• Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak n• Bied inhoud in eenvoudige taal aan nn• Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun n• ‘n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpn• Studiekaarte wat as ‘n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word. nnHierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: nn•tDek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail n•tFeite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied n•tlllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun n•tNuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik n•tVloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik n•t’n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf.nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek nnShuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak n(Ook in Engels beskikbaar)

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796049780

Number Of Pages

0

File Size

9.63 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017