Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids Lifetime License

R108,70

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne,nmaklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- ennAssesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van BasiesenOnderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgendenkunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word:nÔÇó DansnÔÇó DramanÔÇó MusieknÔÇó Visuele KunstenDie Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen vanndie drie grade het die volgende kenmerke en voordele:nÔÇó ‘n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskafnÔÇó ‘n Voorbeeld van ‘n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir dienonderwyser se leiding verskafnÔÇó Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteitnÔÇó Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graadnvoorgeskryf word, word verskafnÔÇó ‘n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskafnÔÇó Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formelenassessenngs gegeenÔÇó Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboeknword gemaaknÔÇó Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oornverskillende onderwerpe.nBeskikbare komponentenShuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 LeerdersboeknShuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgidsn(Ook beskikbaar in Engels)

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796047878

Number Of Pages

0

File Size

2.20 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017