Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids Lifetime License

R108,70

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: nÔÇótDansnÔÇótDramanÔÇótMusieknÔÇótVisuele KunstenDie Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: nÔÇót’n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskafnÔÇót’n Voorbeeld van ‘n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die onderwyser se leiding verskafnÔÇótStap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteitnÔÇótFormele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskafnÔÇót’n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskafnÔÇótAntwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele assessenngs gegeenÔÇótNuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek word gemaaknÔÇótBykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor verskillende onderwerpe.nBeskikbare komponente nShuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796047861

Number Of Pages

0

File Size

2.04 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017