Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Library

R101,87

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum­en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: nn•tDansn•tDraman•tMusiekn•tVisuele KunstennDie Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir el keen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: nn•tDie jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebiedn•tVolkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteunn•tInhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebiedn•tNotablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskafn•tWoordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik wordn•tVloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskafn•tFormele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf.nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796047830

Number Of Pages

0

File Size

8.30 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017