Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids Lifetime License

R121,43

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: nnÔÇó Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak nÔÇó Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser nÔÇó nHet ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpnÔÇó Verskaf’n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronnennHierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids het die volgende voordele:nÔÇó Dit bestaan uit ‘n omvattende onderrig-, leer-en assesseringsprogram en sluit bykomende klaskamerhulpbronne in nÔÇó Dit dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhedenÔÇó Dit bied vir die onderwyser metodologiese leiding vir elke eenheid en aktiwiteit nÔÇó Dit bied uitgebreide inleidende en agtergrondinligting, sowel as nuttige verwysingsnÔÇó Dit verskaf voorgestelde antwoorde op al die aktiwiteite en formele assesserings, sowel as rubriekenÔÇó Dit het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike ontwerp met duidelike gemerkte afdelings en daar is volledige kruisverwysings met die LeerderboeknÔÇó Dit bied voorbeeldtoets-en eksamenvraestelle en volledige nasienmemoranda.nnBeskikbare komponentenShuters Top Klas Religiestudies Graad 12 LeerdersboeknnShuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysershulpbronpak

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780796049759

Number Of Pages

0

File Size

1.79 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017