Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek Library

R121,43

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Oit bied die volgende kenmerke: nn•tDek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vakn•tBied inhoud in eenvoudige taal aann•tAanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafikan•tHet’n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpn•tStudiekaarte word voorsien as ‘n studie/hersieningsinstrument.nnHierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek het die volgende voordele: n• Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede n• lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebiedn• Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud n• Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik n• ‘n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk n• Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesienn• Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as ‘n studie/hersieningsinstrument gebruik te word n• ‘n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf.nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Religiestudies Graad 12 LeerdersboeknShuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780796049742

Number Of Pages

0

File Size

4.53 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017