Top Klas Lewensorienteering Graad 8 Onderwysersgids Lifetime License

R68,33

Hierdie boek vorm dee! van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO Dit voldoen aan: nÔÇótal die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vaknÔÇótstap vir stap leiding vir die onderwysernÔÇót’n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpnÔÇót’n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser.nnHierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: nÔÇótDit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.nÔÇótDit dek die vereistes van die CAPS-dokument uitvoerig vir die onderwerp.nÔÇótDit verskaf ‘n stel lesse vir die hele jaar.nÔÇótDit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser.nÔÇótDit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing.nÔÇótDit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.nÔÇótDit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.nÔÇótDit sluit ‘n omvangryke liggaamsopvoedingsprogram in.nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796049230

Number Of Pages

0

File Size

1.27 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017