Top Klas Lewensorienteering Graad 12 Leerder’s Boek Library

R88,20

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks ‘Eerste Klas’­handelsmerke vir VOO. nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 is ‘n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. nHierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: nn•tAkkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkelingn•tGedetailleerde, leersame beroepsvoorligtingn•t’n Volledig ge”illustreerde liggaamlike opvoedingsprogramn•tPrikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedignnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Hulpbronpakket vir die Onderwyser n(Ook beskikbaar in Engels)nn

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796049674

Number Of Pages

0

File Size

6.66 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017