Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Dit voldoen aan: nnÔÇótal die vereistes van die KABV-dokument vir elke vaknÔÇótstap vir stap leiding vir die onderwyser nÔÇót’n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpnÔÇót’n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser .nnHierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: nÔÇótDit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.nÔÇótDit dek die vereistes van die KABV-dokument uitvoerig vir die onderwerp.nÔÇótDit verskaf ‘n stel lesse vir die hele jaar.nÔÇótDit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser.nÔÇótDit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing.nÔÇótDit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.nÔÇótDit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.nÔÇótDit sluit ‘n omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program in.nnBeskikbare komponente nnShuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek nShuters Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796049667 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 1.70 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 01-10-2017 |