Shuters Top Klas Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Graad 7-9 vir die Senior Fase is versigtig beplan en geskryf deur ‘n groep EBW spesialiste met uitgeb reide ondervinding en kundigheid in hierdie leerarea.nnDie materiaal is ontwerp in ooreenstemm ing met die Kurrikulum-ennAssesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir die Senior Fase,Graad 7-9,en het ten doel omnleerders toe te rus met lewensvaa rdighede vir persoonlike ontwikkeling en die ontwikkeling van die gemeenskap.Dit fokus op die doeltreffende en effektiewe gebruik van verskillende soorte private,openbare of kollektiewe hulpbronne om mense se behoeftes en begeertes te bevredig terwyl dit krities die impak van uitbuiting van hulpbronne op die omgewingnen die mense oorweeg. Die materiaal handel ook oor die effektiewe bestuur van skaars hulpbronne ten einde winste te maksimaliseer.nnDit is ‘n nuwe reeks vir die Senior Fase wat bestaan uit ‘n Leerdersboek en Onderwysersgids vir Graad 7, 8 en 9. Die Leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit ‘n omvattende Jaarplan, Vloeidiagramme watnleerders voorsien met ‘n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek word, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die hele ja ar se werk. ‘n Oorsig van die werk wat gedek moet word,word aan die begin van elke eenheidnuiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde Woordbokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder Sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk. Relevante en sinvolle Aktiwiteite is aan die einde van elke eenheid vir leerdersningesluit om die inligting wat verskaf word,te versterk. Die Leerdersboek word afgesluit met riglyne vir voorbereiding vir die eksamen,studietegnieke en eksamen skryfvaardighede sowel as Voorbeelde van Rekeningkunde Raamwerke.nnDie Onderwysersg ids sluit ook ‘n Omvattende Jaarplan in om die onderwyser te lei metnVoorbeelde van alle Formele Assesserings met modelantwoorde en memorandums. Voorgestelde antwoorde vir die aktiwiteite is ook ingesluit en riglyne vir die onderwyser verskaf waardevolle insig in die werk wat gedek word.nnDie reeks bestaan uit die volgende komponente en is beskikbaar Vir Grade 7, 8 en 9 in beide Engels en Afrikaans:n•tShuters Top Klas Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Leerdersboek en Onderwysersgidsn
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796047991 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 2.17 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 01-10-2017 |