Titaan

R300,00

’n Roman oor die groot kunstenaar Michelangelo (skepper onder andere van die beelde van Dawid en die Piëta, en die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel). Dit beeld op impressionistiese en oorsigtelike wyse sy lewe, denke en werk uit, teen die agtergrond van die stede Florence en Rome, brandpunte van die Italiaanse Renaissance.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153607

Number Of Pages

736

File Size

2.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011