Thomas@nagmerrie.net

R153,00

Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir een ou ”“ Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355963

Number Of Pages

136

File Size

1.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

24-11-2011