Thomas@moord.net

R153,00

Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ’n nuwe halfboetie of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek ’n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355918

Number Of Pages

116

File Size

1.17 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

24-11-2011