Thomas@gps.net

R22,20

Thomas en die res van die graadneges is opgewonde toe ’n Amerikaanse uitruilstudent ’n paar dae by hulle moet deurbring. Maar waarom tree James McCallister so vreemd op? En wat beteken die kodeboodskap wat Thomas op sy iPhone kry?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799358940

Number Of Pages

0

File Size

1.16 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-11-2013