Thomas@geraamte.net

R153,00

’n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek ”“ ’n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355932

Number Of Pages

112

File Size

1.11 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-01-2015