The Legend of Mamlambo

R139,13

Category:

Amiah haat dit om te trek. Wat het haar ma besiel om hulle van Kaapstad af na hierdie vreemde klein dorpie in die suide van Johannesburg toe te laat trek? Sy voel nie juis beter nadat sy vir Teedo, ’n vreemde outjie met nog vreemder stories, ontmoet nie. Maar nadat sy hom en die res van die groep ontmoet, besef sy daar steek dalk tog ’n bietjie waarheid in sy bisarre bewerings. Iets vreemd is regtig aan die gang in Spookfontein, soos die ander kinders die dorp noem, en dit het iets met die watertoring te doen. Kan die legende van Mamlambo, die slangagtige watergodin, wel meer wees as net ’n storie?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637005531

Number Of Pages

128

File Size

5.69 mb

Format

EPUB

Published

01-07-2024