The Answer Series Graad 9 NATUURWETENSKAPPE 3in1 CAPS Studiegids

R239,00

Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is ‘n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van ‘n uitdagende kurrikulum Dit sluit in: · Omvattende Vaardighede-afdeling · Geordende, maklik-om-te-volg Notas · Onderwerpgebaseerde Vrae · Volledige Antwoorde Sleutelkenmerke: Vaardighede-afdeling: · stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek · geïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme) · uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoek vraag · uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer · duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte · verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok · visuele opsommende vloeidiagramme · wye reeks vrae met volledige antwoorde · wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid Hierdie studiegids lê ‘n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.

Authors

, , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9781928405566

Number Of Pages

286

File Size

29.98 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

02-09-2021