The Answer Series Graad 8 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Klasteks & Studiegids

R125,01

Category:

Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied �n gebruikersvriendelike inleiding tot �n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders �n uitdaging inhou. Al drie vakonderwerpe word op �n toeganklike manier aangebied met duidelike verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.

Sleutelkenmerke:

  • Logiese, verduidelikende notas
  • Leerdervriendelike diagramme
  • Nuttige aktiwiteite en antwoorde
  • Eksamenvraestel en -memo
  • Fotokopieerbare templaatboek
  • Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781991261298

    Number Of Pages

    156

    File Size

    2.02 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    07-05-2024