The Answer Series Graad 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 Studiegids

R135,00

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is ‘n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van ‘n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354475

    Number Of Pages

    277

    File Size

    16.03 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    14-01-2019