The Answer Series Graad 12 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids

R225,22

Hierdie Graad 12 Verbruikerstudies 3in1 studiegids is ‘n betroubare, maklik-om-te-volg studiehulpmiddel vir elke leerder wat hierdie vak neem. Dit bevat deeglik nagevorste notas, duidelike illustrasies, studiewenke, oefeninge en eksamenvraestelle. Die kolpuntnotas, relevante diagramme en logiese uitleg dra by tot begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en wenke
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestel en -memo.
  • Authors

    , ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354680

    Number Of Pages

    191

    File Size

    12.99 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    15-03-2019