“
Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer.
Sleutelkenmerke:
“