“
Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.
Sleutelkenmerke:
Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- of IEB-eindeksamen moet aflĂȘ.
“