The Answer Series Graad 11 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R135,00

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
  • Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354550

    Number Of Pages

    257

    File Size

    22.51 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    10-09-2018