“
Hierdie Graad 10 Wiskunde 3in1 studiegids gebruik eenvoudige, logiese stappe om die KABV-kurrikulum in diepte te verken, vanaf eerste beginsels dwarsdeur tot by finale meesterskap. Dit roer leemtes in jou geheue van vorige grade aan, voordat dit jou uitnooi om deur noukeurig uitgesoekte, gegradeerde oefeninge, nuwe werk aan te pak.
Sleutelkenmerke:
Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n uitstekende hulpmiddel vir Graad 10 Wiskundeleerders is. En nie net dit nie, dit bou ook selfvertroue en lê die grondslag vir sukses in Graad 11 en 12.
“