The Answer Series Graad 10 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3in1 studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Praktiese werk: voedselproduksie
  • Eksamenvraestel en -memo.
  • Authors

    , ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354673

    Number Of Pages

    144

    File Size

    7.04 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    16-04-2019