The Answer Series Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 IEB Studiegids

R125,01

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids dek al die kennisareas van die IEB-kurrikulum. Dit stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, leerdervriendelike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
  • Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354581

    Number Of Pages

    197

    File Size

    9.05 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    20-02-2018