The Answer Series Graad 10 GESKIEDENIS 3IN1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3in1 studiegids bied ‘n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto’s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas, sleutelterme en tydlyne
  • Brongebaseerde vrae en antwoorde
  • Opstelvrae met modelopstelle
  • Voorbeeld-eksamenvraestelle met antwoorde
  • Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354703

    Number Of Pages

    160

    File Size

    19.49 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    17-09-2019