“
Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.
Sleutelkenmerke:Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae stem ooreen met die vereistes van die KABVC-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.
“