The Answer Series Graad 10 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae stem ooreen met die vereistes van die KABVC-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354505

    Number Of Pages

    199

    File Size

    9.24 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    16-01-2018