The Answer Series Graad 10 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ‘n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lê van ‘n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • 2 eksamenvraestelle en –memo’s
  • Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354482

    Number Of Pages

    160

    File Size

    8.13 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    15-02-2019