Ter wille van jou

R230,00

Christoff – ’n eks-gevangene – kry werk in ’n fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita – die dogter van die eienaar – vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik nie ’n toekoms sonder hom kan voorstel nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799399165

Number Of Pages

304

File Size

1.20 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2020