Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids

R313,04

In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalling, nagvoedings en slapelose nagte, tot hoe werkende ouers hul lewe makliker kan maak – word met gesag en deernis bespreek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798171434

Number Of Pages

288

File Size

6.31 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2016