Superboetie

R106,96

Ryno Rademan se bababoetie is ’n superheld met spesiale kragte. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit. Maar op ’n dag kom van aangesig tot aangesig met ’n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799363036

Number Of Pages

56

File Size

15.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2014