Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met `n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is `n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van `n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek diƩ saak aan. Bo en behalwe `n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.
Suikervry : 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing
R156,52
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781920289867 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 40.68 mb |
Format | EPUB |
Published | 01-04-2015 |