Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes

R260,87

Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte glukosetoleransie en die glukemiese indeks (GI), ’n voedingstofanalise by elke resep, wenke vir spyskaartbeplanning en inkopielyste en pragtige foto’s van die geregte. Die resepte is watertandlekker en strek van ontbyt, sop, styselgeregte, ligte en hoofmaaltye tot gebak en iets vir jou suikertand.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624071846

Number Of Pages

256

File Size

9.98 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2015