Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van hierdie boek. Tien ware verhale van gruwelike geweldenaars getuig van Chris Karsten se vermoë om meer inhoud aan die koue feite te gee, en die leser enduit gevange te hou.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154406 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 0.88 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |