Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

R157,50

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Vuvuzela, die voorgeskrewe roman vir Graad 11 Afrikaans Tweede Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781776070213

Number Of Pages

80

File Size

5.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-11-2015