Studiegids: Veergewig

R117,39

Category:

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literĂªre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637005975

Number Of Pages

72

File Size

18.24 mb

Format

EPUB

Published

01-08-2024