Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die klas. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik. LiterĂªre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek en getoets, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite, klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek.
Studiegids: Gerook
R118,26
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780637002462 |
Number Of Pages | 72 |
File Size | 32.80 mb |
Format | EPUB |
Published | 15-02-2024 |