Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literĂªre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word ook gegee. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
Studiegids: Die Lewe se vuil houe
R118,26
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780637005777 |
Number Of Pages | 96 |
File Size | 59.83 mb |
Format | EPUB |
Published | 15-02-2024 |