Strykstok van die hart

R140,00

Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle … Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb – maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799398656

Number Of Pages

304

File Size

1.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2020