Struisvoël

R260,87

Op die plaas Vrede, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, kom drie kinders op 16 Desember 1880 saam.
Klein­Sarel, Victoria en Marja.
’n Leeftyd later kan Marja nog die presiese datum onthou.
Dit was die dag nadat haar pa sy plaas afgeteken het. Die dag ná haar veertiende verjaarsdag. Die dag van die afloop van ’n vloed wat hul lewens inmekaarvleg.

’n Merkwaardige debuut teen die agtergrond van die opbloei en ineenstorting van Oudtshoorn se volstruisveer-era.​

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075592

Number Of Pages

0

File Size

0.83 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2015