Struikel oor liefde

R80,99

’n Verwerpte filmster vlug na haar erfplaas in Suid-Afrika. Daar vind sy ’n aantreklike vreemdeling wat kan bewys hy het die reg om die plaas vir vyf jaar te huur. Sy teenwoordigheid laat haar hart vinniger klop ”“ hoe nou gemaak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799375695

Number Of Pages

108

File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2015