Stormpad na Vadersrust

R82,61

Toe groentjie-joernalis Michaela agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie! ’n Ramp word afgeweer deur Kayne, ’n man na wie ’n vrou sonder ophou wil kyk, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049913

Number Of Pages

224

File Size

0.45 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011