Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Ontvoer!

R154,74

Toe die weeskind, David Balfour, van sy huis vertrek om sy onbekende oom te ontmoet, het hy nie geweet watter ongelooflike avontuur vir hom voorl‹¨« nie. Keer op keer bevind hy homself in verskriklike gevaarlike situasies. Eers probeer sy verbitterde oom hom doodmaak. Daarna word hy amper deur ‘n bemanning moorddadige seerowers vermoor en toe soek die Koning se soldate hom. Sal hy ooit weer veilig wees? Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780190406158

Number Of Pages

0

File Size

14.38 mb

Format

EPUB

Edition

0

Published

07-07-2014