Die aangrypende en deernisvolle roman deur die ervare skrywer Juanita Aggenbach fokus op die impak wat die skielike afsterwe van ’n jong seun op sy familie en vriendekring het.
“Hartverskeurend mooi. ’n Aangrypende verhaal vir volwassenes sowel as tieners.”
– Wilna Adriaanse