STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat Karin Eloff, ‘n boeremeisie en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik ZoĆ« te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseusse en uiteindelik redakteur van ‘n pronografiese tydskrif. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubetaan van die sekswerker nie.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781920323677 |
Number Of Pages | 168 |
File Size | 0.45 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |