Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik.
![Stil punt van die aarde](https://img2.snapplify.com/373d0d48eb5aa432e79cdd34dd1ddeb3/nbpublishers/9780798164924.jpg)
Stil punt van die aarde
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798164924 |
Number Of Pages | 120 |
File Size | 0.58 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-02-2014 |