Stigmata

R158,70

Tom Gouws het die ATKV-prys vir poësie vir sy vorige bundel, Ligloop, ontvang. Stigmata is die verskynsel van wonde soos dié van Christus op die liggame van mense. Die titel is veral relevant by die religieuse verse in hierdie bundel, maar dit dui ook op pyn en ontheemding in hierdie wêreld en word ’n metafoor vir die digkuns.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798156325

Number Of Pages

96

File Size

0.25 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-03-2012