Stalmaats 6: Komaan, Karen!

R128,00

In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, le daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind en dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende se wat is fout nie?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799356328

Number Of Pages

64

File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-04-2012